by Admin Admin | Okt 19, 2023 | Protes
Die Saak teen Arno Greyling, ’n inwoner van Oudtshoorn is Vrydag 13 Oktober in die Hooggeregshof in Kaapstad aangehoor. Die regsaksie is deur die Oudtshoorn Munisipaliteit teen Greyling gebring nadat Greyling twee swartsak proteste, en toe weer ’n derde protesaksie...
by Admin Admin | Sep 7, 2023 | Protes
OUDTSHOORN se munisipale amptenare het die afgelope paar weke hul hande vol met protesaksie deur ’n groep inwoners en nou ook moontlike regsaksie nadat ’n strafregtelike klag teen die munisipale bestuurder by die polisie ingedien is. By ’n mediasessie Dinsdag het die...
by Admin Admin | Jul 7, 2023 | Protes
Oudtshoorn se inwoners is in rep en roer, na hul hul nuutste munisipale rekeninge ontvang het, en het sosiale media vandeesweek omtrent gegons oor die ontevredenheid. Die nuwe tariefverhogings is van R300 tot R1 200 op party inwoners se rekeninge. Dit het baie warm...