Welkom by OBIV

 

Oudtshoorn belasting

betalers en inwoners vereniging

Welkom aan al die inwoners van ons pragtige dorp!

Maak ‘n donasie

word ‘n lid

Groter oudtshoorn (krediet Oudtshoorn Toerisme)

lede

Rand ingesamel

Ons het die mag om ons toekoms te beïnvloed, en ons neem daadwerklike stappe om dit te doen.

Welkom aan al die inwoners van ons pragtige dorpie!  Ons nooi jou hartlik uit om by ons vereniging aan te sluit.  Saam kan ons ‘n sterker gemeenskap bou en ‘n verskil maak in die lewens van ons medeburgers.  Jou betrokkenheid en deelname is vir ons van onskatbare waarde. Ons wil ook hê dat al ons inwoners besef dat die Oudtshoorn Munisipaliteit ons buitensporige hoë belastingtariewe hef.  As ‘n gemeenskap moet ons saamstaan en hierdie onregverdige las aanspreek. Sluit vandag aan en kom wees deel van iets besonders!

Begroting

Die begroting is afgekeur en terugverwys vir hersiening 10 Junie 2024.

Eiendomsbelasting

Dit blyk dat die verhoding tussen 37% en 41% vir die Oudtshoorn gemeenskap gaan wees as hul hul sin kry.

George kontrakteurs

Hoekom gebruik die Munisipaliteit George kontrakteurs vir elektriese werk in Oudtshoorn? Wat is fout met Oudtshoorn departement se kundigheid?

Foutiewe riool heffings

Die munisipaliteit het hulle verlof tot appel terug getrek, en dus herleef die bevel van 2021 nou. Hulle het tot 8 Junie om die beleid aan te pas.

Nuus

Munisipaliteit Elektriese Departement

Munisipaliteit Elektriese Departement

Sien fotos by artikel. Nou wonder ek die volgende: Ons Munisipaliteit het mos 'n elektriese departement. Hoekom werk 'n kontrakteur dan aan ons dorp se straatligte? As die departement dan nie oor die kundigheid beskik nie, hoekom dan 'n George kontrakteur? Wat is fout...

Hooggeregshof uitspraak oor swartsakprotes

Hooggeregshof uitspraak oor swartsakprotes

Benjamin Nothnagel (Advokaat), Arno Greyling, Andre Barnard en Innecke Grobler van HB Attorneys Vrydag, 13 Oktober 2023 buite die Hooggeregshof in Kaapstad waar die saak aangehoor was. (Foto: Verskaf deur Die Hoorn koerant)